Swem

Vrystaat Interhoër Swemkampioenskap: 8 medaljes tussen hierdie drie swemmers! Anel Terre’Blanche, Jano Neuhoff, Lené du Plessis

Lewensredding

Tydens die Vrystaat Lewensredding Kampioenskappe te Bloemfontein wat op 3 en 4 Maart 2018 plaagevind het, het Bloues altesaam 9 goud, 8 silwer en 4 brons medaljes verower. Anél Terre'Blanche (1 goud, 1 silwer en 3 brons); Lené du Plessis (7 goud en 1 silwer), Milé de Munnik-Labuschagne (1 brons); Adie Nel (1 goud en 6 silwer

SA Open Water Lifesaving Champs

SA Lewensredding Interprovinsiale Kampioenskappe

Lené du Plessis