Bloues Redenaars presteer uitmunted!!

Carla Crous, Chanél Morgan en Precious Molefe het aan die ATKV Vrystaat semi-finale rondte deelgeneem en uitmunted presteer.

Precious behaal ‘n 2de plek in die Vrystaat (gr.10-12 Addisionele Taal onvoorbereid) . Precious neem in Augustus aan die Nasionale kompetisie deel.

Chanél behaal ‘n 8ste plek in die Vrystaat (Gr.8-9 Huistaal voorbereid).

Precious Molefe - 2de in die Vrystaat
Chanél Morgan - 8ste in die Vrystaat
Carla Crous - deelname Vrystaat Rondte