Noord-Vrystaat Hokkiespelers 2019 Blouskool het in 2019 altesaam 21 Noord-Vrystaat hokkiespelers opgelewer. Eerste seunshokkiespan 2019Interskole wenners.Fezile Dabi Ligawenners.Noord-Vrystaat ligawenners2de plek in Vrystaatbeker finaal o/16 - Seunshokkiespan 2019Fezile Dabi Ligawenners.Noord-Vrystaat ligawenners2de plek in Vrystaatbeker finaalVaaldriehoek ligawenners 1ste Meisiehokkiespan