Die 2017-seisoen was ‘n goeie een vir Bloues se gholfers.  As ‘n span en het ons goed presteer en goeie resultate is behaal.  Net so is daar ook goeie individuele prestasies behaal.

The A Team obtained a 4th place in the Northern Free State League.  The B Team played against other school’s A-teams and fared really well by  finishing strong and  ending 4th in their league.