Vrystaat Atletiekspan

Blouskool spog met 2 atlete in die Vrystaatspan wat aan die SA Jeug 7 Junior Atletiekkampioenskappe deelgeneem het.Gratitude Mohoera (100m and 200m) en Naledi Mofolo (200m).
  • Fezile Dabi Atletiek: wen Bloues altesaam 45 medaljes – 14 goud, 19 silwer and 12 brons.
  • Free State Varsity Cup: 6 goud, 10 silwer and 8 brons. Bloues eindig algeheel 6de.
  • Vrystaat Interhoër Atletiek: Bloues eindig algeheel 13de van al die skole in die Vrystaat.